Gaste-akkommodasie & Aktiwiteite-vereniging, Plettenbergbaai
 
Afrikaans Website Dutch Website French Website Italian Website
spesiale aanbiedings

Kliek vir meer inligting op ons Engelse databasis
Plett se Restaurante
Soek u 'n restaurant?

Kliek vir meer inligting op ons Engelse databasis
Plett se Weer
Hoe lyk die weer in Plettenbergbaai?

Kliek vir meer inligting op ons Engelse databasis
Valutaruiltransaksies
Moet u vasstel wat die uitruilkoers is?

Kliek hier
Plettenbergbaai se Straatkaart
Straatkaart van Plettenbergbaai

Kliek vir meer inligting op ons Engelse databasis
TOERISTE-INLIGTING
Hier is al die praktiese inligting wat u nodig het om u besoek aan Suid-Afrika glad te laat verloop!

Tydsverskille

Suid-Afrika is Greenwich Mean Time dwarsdeur die jaar twee uur vooruit, en dus 'n uur voor Sentraal-Europa se Wintertyd, sewe uur voor Eastern Standard Wintertyd en sewe uur agter Australian Central Time.

Hoe om daar te kom

Johanneburg se Internasionale Lughawe is die hooflughawe van Suid-Afrika waar 45 lugrederye van al vyf vastelande hulle dienste bedryf. Vlugte van Europa af geskied gewoonlik oornag en na slegs 'n slapie - 'n verkwikking, aandete, goeie nagrus en 'n goeie ontbyt - en voila, u is in Suid-Afrika! Regstreekse vlugte tussen die VSA en Johannesburg of Kaapstad duur ongeveer 15 uur, en vlugte tussen Londen en Johannesburg 12 uur.

Paspoorte en visums

Vir die meeste buitelandse besoekers wat op vakansie Suid-Afrika toe reis is toegang sonder probleme en heel eenvoudig. Alle besoekers aan Suid-Afrika moet in besit wees van 'n geldige paspoort om die land binne te kom, en in sommige gevalle 'n visum.




Website designed & hosted by
S2 Web Solutions